1429
jaar
1429 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1424 | 1425 | 1426 | 1427 | 1428 | ◄ 1429 ► | 1430 | 1431 | 1432 | 1433 | 1434 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1429 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1429 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysigHonderdjarige Oorlog
wysig- 18 Junie – Johanna van Arkel lei die Franse troepe teen die Engelse in Patay, Frankryk.
- Die Engelse parlement neem die Partition and Bullion Ordinances, wat die handel in wol in Calais reël en sy munt moet beskerm. Dit is baie nadelig vir die Boergondiese bondgenote.[1]
Italië
wysig- 26 Julie – Teenpous Clemens VIII tree af en die Westerse Skisma eindig.
- 20 Augustus – Alonso de Borja (later Pous Callixtus III) word biskop van Valencia.
Java
wysigGeboortes
wysig- Onbekend – Gentile Bellini, Italiaanse skilder uit die Renaissance († 1507)
Sterftes
wysig- 20 Februarie – Giovanni di Bicci de' Medici, Italiaanse bankier en stigter van die Medici Bank (* 1360).
Verwysings
wysig- ↑ Allen, Martin. “Medieval Merchants and the English Mints and Exchanges, 973–1489.” (2016). Medieval Merchants and Money: Essays in Honour of James L. Bolton,. University of London Press. pp. 197–212.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ A History of Modern Indonesia since c.1200 M.C. Ricklefs Macmillan International Higher Education, 2008, ISBN 1-137-14918-3, ISBN 978-1-137-14918-3