Holmiumfosfaat is 'n sout van holmium en fosforsuur met die chemiese formule HoPO4.

Eienskappe

Algemeen

Naam Holmiumfosfaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule HoPO4
Molêre massa 259,9 [g/mol]
CAS-nommer  
Voorkoms vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a = 687,72; c = 601,76 pm[1]  
Ruimtegroep I41/amd 
Nommer 141  
Strukturbericht S1₁
Smeltpunt
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid onoplosbaar 
ΔfHɵ -1971,6±3,4 [kJ/mol][2]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Die stof en sy kristalle kan uitgaande van die suiwer metaal met 'n hidrotermale metode vervaardig word.[3]

Kristalstruktuur

wysig

Die verbinding kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur soos die mineraal xenotiem. Hierdie struktuur is as die sirkoon-struktuur bekend, die S11-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Dit is so vir al die later lantaniedfosfate LnPO4, Ln=Tb,Dy,Ho,Er,Tm,Yb en Lu.[1]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 Yunxiang Ni, John M. Hughes,Anthony N. Mariano (1995). "Crystal chemistry of the monazite and xenotime structures". American Mineralogist. 80: 21–26.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. Ushakov, S.V., Helean, K.B., Navrotsky, A (2001). "Thermochemistry of rare-earth orthophosphates". Journal of Materials Research. 16: 2623–2633. doi:10.1557/JMR.2001.0361.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. L.A. Boatner, G.W. Beall, M.M. Abraham, C.B. Finch, R.J. Floran, P.G. Huray and M. Rappaz (1981). Management of Alpha-Contaminated Wastes in: IAEA-SM-245/73. Vienna: International Atomic Energy Agency. p. 114.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)