Krzeszowice (Duits: Kressendorf) is 'n stad in die woiwodskap Klein-Pole van Pole met 'n bevolking van 10 016. Dit is ongeveer 25 kilometer wes van die streek se hoofstad, Krakau geleë (18 km van die grens).

Krzeszowice
Kressendorf

Kaart Wapen
Plattegrond
 Land Vlag van Pole Pole
 Woiwodskap Klein-Pole
 Koördinate 50°8′N 18°38′O / 50.133°N 18.633°O / 50.133; 18.633
 Stigting (eerste verwysing) 1286
 Stadstatus 1933
 Oppervlakte:  
 - Totaal 16,92 vk km
 Hoogte bo seevlak 219 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 10 016
 - Bevolkingsdigtheid 586/vk km
 - Munisipaliteit 32 044
 Tydsone MET (UTC +1)
 - Somertyd MEST (UTC +2)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur - °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie - °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm
 Burgemeester Czesław Bartl
 Amptelike Webwerf www.krzeszowice.pl
Koninkryksale van Jehovah se Getuies

Infrastruktuur:

  • Die Rooms-Katolieke Kerk, en die gemeente
  • Die gemeente van Jehovah se Getuies, Koninkryksale
  • Skool
  • Post
  • Staanplekke
  • Bank
  • Kleuterskool
  • Biblioteek
  • Begraafplaas