Die Suncorpstadion (ook bekend as Langpark en vroeër bekend as die Suncorp-Metwaystadion) is ’n stadion in Brisbane, Australië, wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend word. Die Suncorpstadion sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.

Suncorpstadion
Buiteaansig van die Suncorpstadion in 2005

Bynaam Langpark, Brisbanestadion
Ligging Castlemainestraat 40, Brisbane, Australië
Koördinate 27°27′53″S 153°0′34″O / 27.46472°S 153.00944°O / -27.46472; 153.00944
Eienaar Regering van Queensland
Operateur AEG Ogden (Brisbane) Edms. Bpk.
Kapasiteit 52 500[1]
Oppervlak Gras[1]
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1911
Geopen 1914[2]
Boukoste A$280 miljoen (renovasie)
Argitek Populous (voorheen HOK Sport) en PDT Argitekte
Struktuuring. Ove Arup & Vennote
Huurders
Queensland (State of Origin) (1980–huidig)
Brisbane Broncos (NRL) (1988–1992, 2003–huidig)
Brisbane Roar (A-Liga) (2005–huidig)
Reds (Rugby) (2005–huidig)
Suid-Queensland Crushers (NRL) (1995–1997)
Brisbane Strikers (NSL) (1994–1999)

Wedstryde

wysig

Rugbyliga-toetswedstryde

wysig
Datum Teenstaander Telling Toeskouers Deel van
30 Julie 1962   Groot-Brittanje 10–17 34 766 1962 As-reeks
22 Junie 1963   Nieu-Seeland 13–16 30 748 1963 Trans-Tasmansee Toetsreeks
20 Julie 1963   Suid-Afrika 34–6 10 210
4 Julie 1964   Frankryk 27–2 20 076
16 Julie 1966   Groot-Brittanje 6–4 45 057 1966 As-reeks en pre-herontwikkeling bywoningsrekord
1 Julie 1967   Nieu-Seeland 35–22 30 122 1967 Trans-Tasmansee Toetsreeks
1 Junie 1968 31–12 23 608 1968 Wêreldbeker
8 Junie 1968   Frankryk 37–4 32 664 1968 Wêreldbeker
6 Junie 1970   Groot-Brittanje 37–15 42 807 1970 As-reeks
15 Julie 1972   Nieu-Seeland 31–7 20 847 1972 Trans-Tasmansee Toetsreeks
1 Junie 1975 36–8 12 000 1975 Wêreldbeker
22 Junie 1975   Frankryk 26–6 9 000 1975 Wêreldbeker
18 Junie 1977   Groot-Brittanje 15–5 27 000 1977 Wêreldbeker
15 Julie 1978   Nieu-Seeland 38–7 14 000 1978 Trans-Tasmansee Toetsreeks
16 Julie 1979   Groot-Brittanje 35–0 23 051 1979 As-reeks
18 Julie 1981   Frankryk 17–2 14 000
3 Julie 1982   Nieu-Seeland 11–8 11 400 1982 Trans-Tasmansee Toetsreeks
9 Julie 1983 12–19 15 000 1983 Trans-Tasmansee Toetsreeks
26 Junie 1984   Groot-Brittanje 18–6 26 534 1984 As-reeks
18 Junie 1985   Nieu-Seeland 26–20 22 000 1985 Trans-Tasmansee Toetsreeks
29 Julie 1986 32–12 22 811 1985–88 Wêreldbeker en 1986 Trans-Tasmansee Toetsreeks
21 Julie 1987 6–13 16 500
28 Junie 1988   Groot-Brittanje 34–14 27 130 1988 As-reeks
31 Julie 1991   Nieu-Seeland 40–12 29 139 1989–92 Wêreldbeker en 1991 Trans-Tasmansee Toetsreeks
3 Julie 1992   Groot-Brittanje 16–10 32 313 1989–92 Wêreldbeker en 1992 As-reeks
30 Junie 1993   Nieu-Seeland 16–4 32 000 1993 Trans-Tasmansee Toetsreeks
23 Junie 1995 26–8 25 309 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks
14 Julie 1995 46–10 20 803 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks
11 Julie 1997 Res van die wêreld 28–8 14 927 Net 'n toetswedstryd vir die ARL-toetsspan
9 Oktober 1998   Nieu-Seeland 30–12 18 501
22 Oktober 1999   Groot-Brittanje 42–6 12 511 1999 Drienasies
25 April 2005   Nieu-Seeland 32–16 40 317 2005 Anzac-toets
5 Mei 2006 50–16 44 191 2006 Anzac-toets
18 November 2006   Groot-Brittanje 33–10 44 358 2006 Drienasies
20 April 2007   Nieu-Seeland 30–6 35 241 2007 Anzac-toets
23 November 2008 20–34 50 599 2008 Wêreldbeker-eindwedstryd. Rekordtoetsbywoningat by Suncorpstadion
8 Mei 2009 38–10 37 152 2009 Anzac-toets
13 November 2010 12–16 36 299 2010 Viernasies-eindwedstryd
25 Oktober 2014 12–30 47 813 2014 Viernasies
3 Mei 2015 12–26 32 681 2015 Anzac-toets

Rugbywêreldbeker 2003

wysig
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
11 Oktober 2003   Frankryk 61–18   Fidji Groep A 46 795
15 Oktober 2003   Fidji 19–18   Verenigde State Groep B 30 990
18 Oktober 2003   Australië 90–8   Roemenië Groep A 48 778
20 Oktober 2003   Skotland 39–15   Verenigde State Groep B 46 796
24 Oktober 2003   Nieu-Seeland 91–7   Tonga Groep D 47 588
1 November 2003   Suid-Afrika 60–10   Samoa Groep C 48 496
2 November 2003   Engeland 111–13   Uruguay Groep C 46 233
8 November 2003   Australië 33–16   Skotland Kwarteindrondte 45 412
9 November 2003   Engeland 28–17   Wallis Kwarteindrondte 45 252

AFC Asië-beker 2015

wysig
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 Januarie 2015 19:00   Saoedi-Arabië 0–1   China Groep B 12 557
12 Januarie 2015 19:00   Jordanië 0–1   Irak Groep D 6 840
14 Januarie 2015 19:00   Volksrepubliek China 2–1   Oesbekistan Groep B 13 674
16 Januarie 2015 19:00   Irak 0–1   Japan Groep D 22 941
17 Januarie 2015 19:00   Australië 0–1   Suid-Korea Groep A 48 513
19 Januarie 2015 19:00   Iran 1–0   Verenigde Arabiese Emirate Groep C 11 394
22 Januarie 2015 20:30   China 0–2   Australië Kwarteindrondte 46 067

Fotogalery

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 (en) "The Stadium". Suncorp Stadium. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2018. Besoek op 16 Julie 2016.
  2. (en) "Suncorp Stadium". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2016. Besoek op 16 Julie 2016.

Eksterne skakels

wysig