Cheyenne
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Cheyenne | — |
- Van Frans Cheyenne, van Dakota-Sioux Sahi'yena.
- Chey•enne
1. :(taal) ’n Westerse lid van die Algonquian-tak van die Algiese taalfamilie; word gepraat in Oklahoma en die Noordelike Cheyenne-reservaat in Montana.
- ISO 639-2: chy
- ISO 639-3: chy
- Glottolog: chey1247
Vertalings: Cheyenne | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Cheyenne.