vroulik
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | vroulik | vroulike | ||
Vergrotend | vrouliker | |||
Oortreffend | vroulikste |
- IPA: [ˈfrəʊ̯lək], attributief: [ˈfrəʊ̯ləkə]
- فْرَوْلِكْ , attributief: فْرَوْلِكِی
- Van die vrou, eie aan die vrou; behorende tot die geslag van die vrou.
- Soos van 'n volwasse vrou.
- (fig.) Soos dit stereotipies 'n vrou betaam; sag, beskroomd.
- (taalkunde) Wat tot 'n bepaalde verbuigingsgroep behoort.
- (plantkunde) Met net stampers.
- (verskuns) Wat op 'n toonlose lettergroep uitgaan.
Vertalings: vroulik | |||
---|---|---|---|