Gaan na inhoud

Bismut(III)fluoried: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Jcwf (besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met '{{chemiekas2 |formule={{ch2|BiF3}} |CASNo=7787-61-3<ref name="AE">{{cite web|url=https://www.americanelements.com/bismuth-iii-fluoride-7787-61-3|publisher=American elements|title=bismuth(III) fluoride}}</ref> |MolereMassa= 265,98 [g/mol]<ref name="AE"/> |Smeltpunt= 649 °C<ref name="AE"/> |Digtheid= 5,32 [g/cm{{sup|3}}]<ref name="AE"/> |Voorkoms= grys-wit vastestof<ref name="AE"/> |Oplosbaarheid=onoplosbaar<ref name="AE"/> |Ruimtegroep=Fm{{bostreep|3}}m |Ruimtegroep...'
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 22:04, 7 Julie 2024

Eienskappe

Algemeen

Naam Bismut(III)fluoried
 
Chemiese formule BiF3
Molêre massa 265,98 [g/mol][1]
CAS-nommer 7787-61-3[1]  
Voorkoms grys-wit vastestof[1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=585,3pm[2]  
Ruimtegroep Fm3
Nommer 225  
Strukturbericht D0₃
Smeltpunt 649 °C[1]
Kookpunt
Digtheid 5,32 [g/cm3][1]
Oplosbaarheid onoplosbaar[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Bismut(III)fluoried of bismuttrifluoried is 'n verbinding van bismut in sy +3 oksidasietoestand en fluoor. Dit het die chemiese formule BiF3.

Kristalstuktuur

[wysig | wysig bron]

Bismuttrifluoried kristalliseer in 'n kubiese struktuur wat die argetipe van de D03-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Dit is verwant aan die haliet-struktuur (B1) van NaCl en dit het dieselfde ruimtegroep. In die B1 struktuur beset die anione net die oktaëderholtes in die katione se kubiese digpakking. In D03 is ook die tetraëderholtes met fluoriedione gevul, wat die stoigiometrie MX3 maak. In hierdie verbinding is die tetraëderholtes volledig gevul.[2] Daar is ook verbindings waar hulle net gedeeltelik gevul is soos in die niestoigiometriese verbinding vanadium(II)oksied.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "bismuth(III) fluoride". American elements.
  2. 2,0 2,1 "BiF3(D03) Structure: AB3_cF16_225_a_bc-001". Aflow.
  3. A.I. Gusev, D.A. Davydov, A.A. Valeeva (2011). "Vacancy distribution in nonstoichiometric vanadium monoxide". Journal of Alloys and Compounds. 509: 1364–1372.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)