1525
Voorkoms
1525 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1520 | 1521 | 1522 | 1523 | 1524 | ◄ 1525 ► | 1526 | 1527 | 1528 | 1529 | 1530 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1525 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Slag van Pavia | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1525 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 25ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 24 Februarie – Slag van Pavia: koning Frans I verloor en word gevange geneem.
- 28 Februarie – Hernán Cortés vermoor die laaste Asteekse leier, Cuauhtémoc.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Pieter Bruegel die Ouere, Vlaamse skilder (* ±1569)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 28 Februarie – Cuauhtémoc, die laaste Asteekse leier (* 1497)
- 5 Mei – Frederik III van Sakse, Keurvors van Sakse (* 1463)