Minority Report (rolprent)
Voorkoms
Minority Report | |
---|---|
Regisseur | Steven Spielberg |
Draaiboek | Scott Frank Jon Cohen Philip K. Dick |
Musiek deur | John Williams |
Kinematografie | Janusz Kamiński |
Ateljee | Twentieth Century Fox Dreamworks Pictures Cruise/Wagner Productions |
Verspreider | Twentieth Century Fox |
Uitgereik | 21 Junie 2002 |
Speeltyd | 2 ure 25 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels Sweeds |
Begroting | VS$ 102,000,000 |
Bruto wins | VS$ 358,372,926 |
IMDb-profiel |
Minority Report is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 21 Junie 2002 vrygestel is.[1][2] Die rolprent is losweg gebaseer op die 1956-novella "The Minority Report" deur Philip K. Dick.
Samevatting
[wysig | wysig bron]Die film speel af in Washington, D.C., en Noord-Virginia in die jaar 2054, waar Precrime, 'n gespesialiseerde polisiedepartement, misdadigers vasvat deur gebruik te maak van voorkennis wat deur drie psigiese mediums verskaf word.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Tom Cruise as Hoof John Anderton
- Colin Farrell as Danny Witwer
- Samantha Morton as Agatha
- Max von Sydow as Direkteur Lamar Burgess
- Steve Harris as Jad
- Neal McDonough as Fletcher
- Patrick Kilpatrick as Knott
- Jessica Capshaw as Evanna
- Richard Coca as Pre-Crime polisiebeampte
- Keith Campbell as Pre-Crime polisiebeampte
- Kirk B.R. Woller as Pre-Crime polisiebeampte
- Klea Scott as Pre-Crime polisiebeampte
- Frank Grillo as Pre-Crime polisiebeampte
- Anna Maria Horsford as Casey
- Sarah Simmons as Lamar Burgess se sekretaresse
- Eugene Osment as Jad se tegnikus
- James Henderson as kantoorwerker
- Vene L. Arcoraci as kantoorwerker
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Minority Report". IMDb. Amazon. Besoek op 20 Januarie 2024.
- ↑ "Minority Report". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 20 Januarie 2024.