2016 Oostenrykse Grand Prix
Formula 1 Großer Preis von Österreich 2016 | ||
---|---|---|
Datum | 3 Julie 2016 | |
Plek | Red Bull Ring | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:07.922 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:08.411 (rondte 67) | |
Podium | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer |
3 | Kimi Räikkönen | Ferrari |
Die 2016 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 3 Julie 2016 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.
Bande
[wysig | wysig bron]Pirelli het die volgende bande in Oostenryk verskaf:
Bande vir 'n droë baan | Reënbande | |||
---|---|---|---|---|
Ultrasag |
Supersag |
Sag |
Tussen-in |
Reën |
Oefensessies
[wysig | wysig bron]Die wegspringrooster vir die Oostenrykse Grand Prix was nogal interessant, hoe die kwalifikasie ook al verloop het. Benewens Sebastian Vettel, moes Nico Rosberg ook sy ratkas laat omruil.[1] Die gevolg: die Mercedes-renjaer, sowel as sy landgenoot by Ferrari, word 'n roosterstraf van vyf plekke opgelê.
Rosberg bots in die derde vrye oefening hard teen die muur by die uitgang uit draai nommer twee, die haarnaald. Die agtervering van sy Mercedes breek daarna morsaf. Die Wêreldbekerleier kon op eie krag uitklim, maar sy motor was erg beskadig. Die ratkas, agteraan die motor, kon blykbaar nie weer herstel word in die kuipe nie, met 'n 5-plekstraf as gevolg. Die span hoop om die motor weer op tyd aan mekaar te hê vir die kwalifikasie, wat om 14:00 begin het. Selfs indien Rosberg daarin slaag om die vinnigste tyd op te stel, sou hy die Sondag die wedren in die sesde plek moes wegspring.
Vroeër die naweek het Ferrari ook die ratkas van Sebastian Vettel vervang,[2] met eweneens 'n roosterstraf tot gevolg. Rosberg was die vinnigste jaer tydens die oefening op Vrydag, en Vettel teken die vinnigste tyd aan tydens die oefensessie op Saterdagoggend. Sy spanmaat Kimi Räikkönen was tweede, voor Lewis Hamilton.
Kwalifisering
[wysig | wysig bron]Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | K1 | K2 | K3 | Rooster |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 44 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG | 1:06.947 | 1:06.228 | 1:07.922 | 1 |
2 | 6 | Nico Rosberg | Mercedes AMG | 1:06.516 | 1:06.403 | 1:08.465 | 6[1] |
3 | 27 | Nico Hülkenberg | Force India-Mercedes | 1:07.385 | 1:07.257 | 1:09.285 | 2 |
4 | 5 | Sebastian Vettel | Ferrari | 1:06.761 | 1:06.602 | 1:09.781 | 9[2] |
5 | 22 | Jenson Button | McLaren-Honda | 1:07.653 | 1:07.572 | 1:09.900 | 3 |
6 | 7 | Kimi Räikkönen | Ferrari | 1:07.240 | 1:06.940 | 1:09.901 | 4 |
7 | 3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | 1:07.500 | 1:06.840 | 1:09.980 | 5 |
8 | 77 | Valtteri Bottas | Williams-Mercedes | 1:07.148 | 1:06.911 | 1:10.440 | 7 |
9 | 33 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer | 1:07.131 | 1:06.866 | 1:11.153 | 8 |
10 | 19 | Felipe Massa | Williams-Mercedes | 1:07.419 | 1:07.145 | 1:11.977 | Kuipe |
11 | 21 | Esteban Gutiérrez | Haas-Ferrari | 1:07.660 | 1:07.578 | 11 | |
12 | 94 | Pascal Wehrlein | MRT-Mercedes | 1:07.565 | 1:07.700 | 12 | |
13 | 8 | Romain Grosjean | Haas-Ferrari | 1:07.662 | 1:07.850 | 13 | |
14 | 14 | Fernando Alonso | McLaren-Honda | 1:07.671 | 1:08.154 | 14 | |
15 | 55 | Carlos Sainz jr. | Toro Rosso-Ferrari | 1:07.618 | geen tyd | 15 | |
16 | 11 | Sergio Pérez | Force India-Mercedes | 1:07.657 | geen tyd | 16 | |
17 | 20 | Kevin Magnussen | Renault | 1:07.941 | 17 | ||
18 | 30 | Jolyon Palmer | Renault | 1:07.965 | 19 | ||
19 | 88 | Rio Haryanto | MRT-Mercedes | 1:08.026 | 20 | ||
20 | 26 | Daniil Kvyat | Toro Rosso-Ferrari | 1:08.409 | Kuipe | ||
21 | 9 | Marcus Ericsson | Sauber-Ferrari | 1:08.418 | 18 | ||
22 | 12 | Felipe Nasr | Sauber-Ferrari | 1:08.446 | Kuipe | ||
107% tyd: 1:11.172 |
Renuitslag
[wysig | wysig bron]Puntestand na afloop van die Grand Prix
[wysig | wysig bron]Renjaers
[wysig | wysig bron]Posisie | Nommer | Jaer | Span | Punte |
---|---|---|---|---|
1 | 6 | Nico Rosberg | Mercedes AMG | 153 |
2 | 44 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG | 142 |
3 | 5 | Sebastian Vettel | Ferrari | 96 |
4 | 7 | Kimi Räikkönen | Ferrari | 96 |
5 | 3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | 88 |
6 | 33 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer | 72 |
7 | 77 | Valtteri Bottas | Williams-Mercedes | 54 |
8 | 27 | Sergio Pérez | Force India-Mercedes | 39 |
9 | 19 | Felipe Massa | Williams-Mercedes | 38 |
10 | 8 | Romain Grosjean | Haas-Ferrari | 28 |
11 | 26 | Daniil Kvyat | Toro Rosso-Ferrari | 22 |
12 | 55 | Carlos Sainz jr. | Toro Rosso-Ferrari | 12 |
Vervaardigers
[wysig | wysig bron]Posisie | Span | Punte |
---|---|---|
1 | Mercedes AMG | 295 |
2 | Ferrari | 192 |
3 | Red Bull-TAG Heuer | 168 |
4 | Williams-Mercedes | 92 |
5 | Force India-Mercedes | 59 |
6 | Toro Rosso-Ferrari | 36 |
7 | McLaren-Honda | 32 |
8 | Haas-Ferrari | 28 |
9 | Renault | 6 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 (nl) Ook Rosberg vyf wegspringplekke agtertoe in Oostenryk URL besoek op 9 Julie 2016.
- ↑ 2,0 2,1 (nl) Vettel incasseert gridpenalty: "Dat is nooit leuk" URL besoek op 9 Julie 2016.