Latyns
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Latyns |
Attributief | Latynse |
Partitief | Latyns |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Latynse | Latynses |
Intensiewe vorm | |
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [lɑˈtəɪ̯ns, lɑˈtə̃ɪ̯̃s], attributief: [lɑˈtəɪ̯nsə, lɑˈtə̃ɪ̯̃sə], partitief: [lɑˈtəɪ̯ns, lɑˈtə̃ɪ̯̃s]
- gesubstantiveer: [lɑˈtəɪ̯nsə, lɑˈtə̃ɪ̯̃sə], meervoud: [lɑˈtəɪ̯nsəs, lɑˈtə̃ɪ̯̃səs]
- byvoeglik: predikatief: لاتَیْنْسْ , attributief: لاتَیْنْسِی , partitief: لاتَیْنْسْ
- gesubstantiveer: لاتَیْنْسِی , meervoud: لاتَیْنْسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Latyñs; attributief: Latyñse; partitief: Latyñs
- gesubstantiveer: Latyñse; meervoud: Latyñses
- Van, betreffende die Latyne.
- Van, betreffende, eie aan Latyn.
- Betreffende die Latynse alfabet.