Gaan na inhoud

vroulikheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Enkelvoud Meervoud
  vroulikheid      
IPA: [ˈfrəʊ̯ləkɦəɪ̯t, ˈfrəʊ̯ləkəɪ̯t]
فْرَوْلِكْهَیْدْ
froulikheit, froulikheid
  1. Die hoedanigheid van vroulik wees.
  2. Toestand stereotipies gekenmerk deur eienskappe van 'n vrou, soos sagaardigheid, meegevoel, ens.

    Vertalings

  Vertalings:    vroulikheid
Arabies: أنوثة (oenoetha) (ar)
Bretons: gwregelezh(br), benelezh(br)
Duits: Weiblichkeit(de), Fraulichkeit(de)
Engels: womanliness(en), femaleness(en), femininity(en)
Frans: féminité(fr)
Grieks (Dhimotiki): θηλυκότητα(el) (thilikotita)
Hebreeus: נשיות(he) (nasjijoet)
Italiaans: femminilità(it)
Moldawies: feminitate
Nederlands: vrouwelijkheid(nl)
Persies (Oos-): زنی(prs) (zanie)
Persies (Wes-): زنی(fa) (zanie)
Roemeens: feminitate(ro)
Russies: женственность(ru) (zjenstwennost)
Spaans: feminidad(es)
Turks: kadınlık(tr)
Turks (Osmaans): قادینلق(el) (kadınlık)