Wim Kok
Willem (Wim) Kok (gebore op 29 September 1938 in Bergambacht; oorlede op 20 Oktober 2018 in Amsterdam) was 'n Nederlandse politikus van die Partij van de Arbeid (PvdA). Hy was vanaf 1994 tot 2002 Eerste Minister van Nederland gewees. In die Lubbers III-kabinet (1989–1994) het hy as Minister van Finansies gedien. Kok was oorspronklik voorsitter van die vakbond FNV (Federatie Nederlandse Vakbeweging) gewees.
Wim Kok | |
Wim Kok in 1994 | |
Eerste Minister van Nederland
| |
Ampstermyn 22 Augustus 1994 – 22 Julie 2002 | |
Vise | Hans Dijkstal (1994–1998) Hans van Mierlo (1994–1998) Annemarie Jorritsma (1998–2002) Els Borst (1998–2002) |
---|---|
Monarg | Beatrix |
Voorafgegaan deur | Ruud Lubbers |
Opgevolg deur | Jan Peter Balkenende |
Leier van die PvdA
| |
Ampstermyn 21 Julie 1986 – 15 Desember 2001 | |
Voorafgegaan deur | Joop den Uyl |
Opgevolg deur | Ad Melkert |
Adjunkpremier van Nederland
| |
Ampstermyn 7 November 1989 – 22 Augustus 1994 | |
Eerste minister | Ruud Lubbers |
Voorafgegaan deur | Rudolf de Korte |
Opgevolg deur | Hans Dijkstal Hans van Mierlo |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 7 November 1989 – 22 Augustus 1994 | |
Eerste minister | Ruud Lubbers |
Voorafgegaan deur | Onno Ruding |
Opgevolg deur | Gerrit Zalm |
Parlementêre leier van die PvdA in die Huis van Afgevaardigdes
| |
Ampstermyn 19 Mei 1998 – 14 Augustus 1998 | |
Voorafgegaan deur | Jacques Wallage |
Opgevolg deur | Jacques Wallage |
Ampstermyn 17 Mei 1994 – 22 Augustus 1994 | |
Voorafgegaan deur | Thijs Wöltgens |
Opgevolg deur | Jacques Wallage |
Ampstermyn 21 Julie 1986 – 6 November 1989 | |
Voorafgegaan deur | Joop den Uyl |
Opgevolg deur | Thijs Wöltgens |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 19 Mei 1998 – 22 Augustus 1998 | |
Ampstermyn 17 Mei 1994 – 22 Augustus 1994 | |
Ampstermyn 3 Junie 1986 – 6 November 1989 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Bergambacht, Nederland | 29 September 1938
Sterf | 20 Oktober 2018 (op 80) Amsterdam, Nederland |
Politieke party | PvdA |
Eggenoot/-note | Rita Roukema (1965–2018; sy dood) |
Kind(ers) | Carla (* 1959) André (* 1961) Marcel (* 1966) |
Alma mater | Nyenrode Ekonomiese Universiteit |
Handtekening |
Die kabinette
wysigKok het twee Nederlandse kabinette gelei:
- Kok I-kabinet (1994–1998), 'n samewerking van die PvdA-, VVD- en D66-partye
- Kok II-kabinet (1998–2002), 'n samewerking van die PvdA-, VVD- en D66-partye
Bronne
wysig- (nl) Parlement & Politiek
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wim Kok.
Voorafgegaan deur Ruud Lubbers |
Eerste Minister van Nederland 1994–2002 |
Opgevolg deur Jan Peter Balkenende |