1706
Voorkoms
1706 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1701 | 1702 | 1703 | 1704 | 1705 | ◄ 1706 ► | 1707 | 1708 | 1709 | 1710 | 1711 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1706 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1706 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 6de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 28 Februarie – Goewerneur Willem Adriaan van der Stel laat Adam Tas arresteer.
- 17 Mei – Pous Clemens XI stel 20 nuwe kardiale aan, waaronder Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII.
- 7 Junie – Pous Clemens XI stel Michelangelo Conti, later Pous Innocentius XIII, aan as kardinaal.
- 25 Junie – Lorenzo Corsini, later Pous Clemens XII, word kardinaal-priester van S. Susanna.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 17 Januarie – Benjamin Franklin, Amerikaans politikus en wetenskaplike († 1790).
- Onbekend – Wilhelmina ten Damme, die eggenote van die Kaapse goewerneur Hendrik Swellengrebel († 1746).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Leonard Plukenet, 'n Engelse plantkundige (* 1641).