Gaan na inhoud

1ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  1ste Golden Globe-aand 

Datum Januarie 1944
Plek 20th Century Fox-ateljee,
Los Angeles
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Song of Bernadette

Die 1ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1943 vereer het, is laat in Januarie 1944 by 20th Century Fox se ateljee in Los Angeles, Kalifornië, gehou.

Wenners

[wysig | wysig bron]
Beste akteur in ’n hoofrol

Paul LukasWatch on the Rhine[1]

Beste aktrise in ’n hoofrol

Jennifer JonesThe Song of Bernadette[2]

Beste rolprentregisseur

Henry King – The Song of Bernadette[3]

Beste rolprent

The Song of Bernadette[4]

Beste byspeler in ’n rolprent

Akim TamiroffFor Whom the Bell Tolls[5]

Beste byspeelster in ’n rolprent

Katina Paxinou – For Whom the Bell Tolls[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Best Actor in a Leading Role" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1943 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
  2. "Best Actress in a Leading Role" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1943 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
  3. "Best Director-Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1943 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
  4. "Best Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1943 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
  5. "Best Performance by an Actor in a Supporting Role in a Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1943 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
  6. "Best Performance by an Actress in a Supporting Role in a Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1943 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]