Bespreking:Groot Trek
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Groot Trek-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Groot Trek
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Tikfout
[wysig bron]Foto: ... kersvorm ... Skaapvel= Skaapvet???– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.115.19.211 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Uitgevoer – K175 (trap my uit | bydraes) 16:48, 11 Junie 2019 (UTC)
Apostroof
[wysig bron]Geagte Puvircho, jy breek nou skakels na fotolêers (bv. Graham's Town Journal) en name soos Benjamin D'Urban met die krom apostroof. Dit sal mos nie deug nie! Aliwal2012 11:10, 10 Augustus 2022 (UTC)
- Dan maak ’n mens dit mos net reg. Nou deug dit weer! Puvircho (kontak) 17:15, 10 Augustus 2022 (UTC)
- Dankie! As ek mag vra, waar werk jy in die dag? Aliwal2012 19:23, 10 Augustus 2022 (UTC)
- Jy mag natuurlik vra. Ek werk by wat die PU vir CHO eens was, nou die Noordwes-Universiteit. Puvircho (kontak) 05:56, 11 Augustus 2022 (UTC)
- Dankie! As ek mag vra, waar werk jy in die dag? Aliwal2012 19:23, 10 Augustus 2022 (UTC)