Bill Flynn
Voorkoms
Bill Flynn | |
Geboortenaam | William Frederick Flynn |
---|---|
Geboorte | 13 Desember 1948 Kaapstad |
Sterfte | 11 Julie 2007 (op 58) Johannesburg |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William "Bill" Flynn (13 Desember 1948 – 11 Julie 2007) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het in meer as 140 toneelstukke, musiekblyspele, 42 films en talle TV-programme en honderde radio- en TV-advertensies gespeel. Hy was ook die hoofsanger van Vinnie and The Viscounts en later The Rock Rebels.[1]
Bill Flynn het in 1966 by die Plumstead High School in Kaapstad gematrikuleer waarna hy by die Universiteit van Kaapstad drama gestudeer het.[2]
Flynn was met die aktrise Jana Cilliers getroud.
Flynn is op 58 jarige ouderdom in sy slaap oorlede, vermoedelik aan 'n hartaanval. Ten tye van sy afsterwe het Flynn in A Funny Thing Happened on the Way to the Forum by Johannesburg se Civic Theatre gespeel.[3]
Filmografie
[wysig | wysig bron]- House of the Living Dead, 1973
- Hello and Goodbye, 1979
- Wat Jy Saai, 1979
- Kill and Kill Again, 1981
- City Lovers, 1982
- Prisoners of the Lost Universe, 1983
- Funny People II, 1983
- Magic Is Alive, My Friend, 1985
- Senor Smith, 1986
- Saturday Night at the Palace, 1987
- Kwagga Strikes Back, 1990
- Die Prince van Pretoria, 1993
- Kalahari Harry, 1994
- Guns of Honor, 1994
- Marie s'en va t-en guerre, 1994
- Treasure at Elephant Ridge, 1995
- Human Timebomb, 1996
- Heel Against the Head, 1999
- The Carruthers Brothers, 2000
- Oh Schuks... I'm Gatvol, 2004
- Jozi Streets, 2004
- Krakatoa - The Last Days, 2006
- Running Riot, 2006
Musiek
[wysig | wysig bron]CD as sanger
[wysig | wysig bron]- Toyi Kaka - 1995
- I Don't Like Cricket, I Love It - 1996
- B.O.K.K.E. - 1999
- Gees
- Gooi My A Tenor
- Tenors Racket
- Rainbow Worrior
CD as groep
[wysig | wysig bron]- Get Vrot - Vinnie & The Viscounts
- Rock & Roll Party - Vinnie & The Viscounts
- Get This - The Rock Rebels
- Gooi Mielies - The Rock Rebels
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bill Flynn Webtuiste Geargiveer 15 Julie 2007 op Wayback Machine, Career History Geargiveer 15 Julie 2007 op Wayback Machine, Besoek op 15 Julie 2007
- ↑ 24.com se Who's who Geargiveer 1 September 2011 op Wayback Machine, [1] Geargiveer 14 Januarie 2008 op Wayback Machine, Besoek op 15 Julie 2007
- ↑ Beeld, Akteur Bill Flynn sterf in sy slaap Geargiveer 15 Julie 2007 op Wayback Machine, Besoek op 15 Julie 2007