Brasschaat
Voorkoms
Brasschaat | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van die Brasschaat-munisipaliteit in die provinsie Antwerpen | |
Koördinate: 51°17′N 4°29′O / 51.283°N 4.483°O | |
Land | België |
Provinsie | Antwerpen |
Arrondissement | Antwerpen |
Regering | |
• Burgemeester | Jan Jambon (N-VA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,49 km2 (14,86 vk. myl) |
Hoogte | 11 m (36 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 37 946 |
• Digtheid | 986/km2 (2 550/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2930 |
Skakelkodes | 03 |
Bestuurlike sentrum | Brasschaat |
Webwerf | www.brasschaat.be |
Brasschaat is 'n dorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 38 km².
Hierdie munisipaliteit lê aan die voetheuwels van die Kempen en grens in die suidweste aan die stad Antwerpen.
In die munisipaliteit is baie natuurlike skoonheid.
Sedert 1 Januarie 2013 is Jan Jambon (N-VA) burgemeester van Brasschaat.[1]
Wyke
[wysig | wysig bron]Brasschaat bestaan uit die volgende sewe wyke:
- Bethanië
- Centrum
- Driehoek
- Kaart
- Maria-ter-Heide (Polygoon)
- Sint-Mariaburg (Mariaburg) [2]
- Vriesdonk
Beelde
[wysig | wysig bron]-
Natuur
-
Natuur
-
Fort
-
Stadhuis
-
Kasteel
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brasschaat.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit