Clive Swift
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clive Swift | |
Geboortenaam | Clive Walter Swift |
---|---|
Geboorte | 9 Februarie 1936 |
Sterfte | 1 Februarie 2019 (op 82) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Rebecca Swift |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1965–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clive Swift (9 Februarie 1936 – 1 Februarie 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Frenzy (1972), Excalibur (1981), en A Passage to India (1984), en in die televisiereeks Keeping Up Appearances (1990).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: Frenzy
- 1981: Excalibur
- 1984: A Passage to India
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: Dig This Rhubarb
- 1965: Thirty-Minute Theatre
- 1972: Dead of Night
- 1973: BBC2 Playhouse
- 1980: The Nesbitts Are Coming
- 1985: The Pickwick Papers
- 1988: Double First
- 1990: Keeping Up Appearances
- 2002: Born and Bred
- 2009: The Old Guys
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: The Great Director
- 1971: The Stalls of Barchester
- 1972: A Warning to the Curious
- 1975: Willow Cabins
- 1977: The Game
- 1983: Martin Luther, Heretic
- 1983: Events in a Museum
- 1997: The Memoirs of Hyacinth Bucket
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: Revelation Exhumed