Distrikte van Suid-Afrika
Voorkoms
Suid-Afrika is verdeel in 52 distrikte (Metropolitaanse- en Distriksmunisipaliteite). As gevolg van die 12de wysiging van die Grondwet (Desember 2005) is die hoeveelheid distrikte van 53 na 52 verminder. 'n Verdere gevolg van die wysiging is dat elke distrik nou slegs in één provinsie val, om konflik van belange te vermy.
Tipe distrikte
[wysig | wysig bron]Daar is twee tipes distrikte:
- 8 Metropolitaanse munisipaliteite wat soos beide distriks- en plaaslike munisipaliteite dien (sien * onder). Hulle staan ook bekend as Kategorie A-munisipaliteite
- 44 Distriksmunisipaliteite wat 'n paar plaaslike munisipaliteite insluit. Hulle staan ook bekend as Kategorie C-munisipaliteite met hulle plaaslike munisipaliteite wat ook as Kategorie B-munisipaliteite bekend staan.
Distrikte
[wysig | wysig bron]Die kaart wys die 52 distrikte (die kleure wys die 9 provinsies):
Bronne
[wysig | wysig bron]- Munisipale Afbakeningsraad Geargiveer 26 April 2009 op Wayback Machine