in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
FC 08 Homburg
|
Volledige naam |
Fußball-Club 08 Homburg-Saar e.V.
|
Stigtingsdatum |
1908
|
Tuisveld |
Waldstadion, Homburg
|
Kapasiteit |
22 500
|
Kompetisie |
Oberliga Suidwes
|
FC 08 Homburg is 'n Duitse sokkerklub uit Homburg in die deelstaat Saarland. Die klub is in 1908 opgerig as FC Homburg. Na enkele naamsveranderinge is die amptelike naam sedert 1958 FC 08 Homburg.
Die klub is veral bekend daarvoor dat dit, komende van 'n klein stadjie (ongeveer 45 000 inwoners), die allerhoogste vlak in Duitsland, die Bundesliga, kon bereik. In Duitsland is dit 'n haas ongehoorde fenomeen. Die Duitse internasionale ster Miroslav Klose is 'n oud-speler van die klub.
- 1963-64 (III) Amateurliga Saarland 3de
- 1964-65 (III) Amateurliga Saarland 6de
- 1965-66 (III) Amateurliga Saarland 1ste
- 1966-67 (II) Regionalliga Suidwes 11de
- 1967-68 (II) Regionalliga Suidwes 10de
- 1968-69 (II) Regionalliga Suidwes 9de
- 1969-70 (II) Regionalliga Suidwes 14de
- 1970-71 (II) Regionalliga Suidwes 8ste
- 1971-72 (II) Regionalliga Suidwes 9de
- 1972-73 (II) Regionalliga Suidwes 7de
- 1973-74 (II) Regionalliga Suidwes 3de
- 1974-75 (II) 2.Bundesliga Suid 14de
- 1975-76 (II) 2.Bundesliga Suid 3de
- 1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 4de
- 1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 3de
- 1978-79 (II) 2.Bundesliga Suid 7de
- 1979-80 (II) 2.Bundesliga Suid 12de
- 1980-81 (II) 2.Bundesliga Suid 11de
- 1981-82 (III) Am.Oberliga Suidwes 1ste
- 1982-83 (III) Am.Oberliga Suidwes 3de
- 1983-84 (III) Am.Oberliga Suidwes 1ste
- 1984-85 (II) 2.Bundesliga 16de
- 1985-86 (II) 2.Bundesliga 1ste
|
- 1986-87 (I) Bundesliga 16de
- 1987-88 (I) Bundesliga 17de
- 1988-89 (II) 2.Bundesliga 2de
- 1989-90 (I) Bundesliga 18de
- 1990-91 (II) 2.Bundesliga 4de
- 1991-92 (II) 2.Bundesliga 6de
- 1992-93 (II) 2.Bundesliga 16de
- 1993-94 (II) 2.Bundesliga 10de
- 1994-95 (II) 2.Bundesliga 17de
- 1995-96 (II) Regionalliga W/SW 3de
- 1996-97 (III) Regionalliga W/SW 8ste
- 1997-98 (III) Regionalliga W/SW 3de
- 1998-99 (III) Regionalliga W/SW 13de (lisensie teruggetrek)
- 1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 3de
- 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 4de
- 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 9de
- 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 12de
- 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 4de
- 2004-05 (IV) Oberliga Suidwes 4de
- 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 2de
- 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 4de
- 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes
|
Regionalliga Wes 2010/11-seisoen
|
DSC Arminia Bielefeld II, VfL Bochum II, BV Borussia Dortmund II, Fortuna Düsseldorf II, SV Elversberg, FC 08 Homburg, 1. FC Kaiserslautern II, 1. FC Keulen II, Bayer 04 Leverkusen II, Sportvriende Lotte, FSV Mainz 05 II, VfL Borussia Mönchengladbach II, SC Preußen Münster, FC Schalke 04 II, SV Eintracht Trier, SC Verl ,SC Wiedenbrück 2000, Wuppertaler SV Borussia
|