FC Inter Turku
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
FC Inter | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Football Club International Turku | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 1990 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Veritas Stadion, Turku | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 9 400 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorsitter | Stefan Håkan | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Afrigter | ? | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Veikkausliiga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
FC Inter Turku is 'n Finse sokkerklub in Turku, wat in die Veikkausliiga (die hoogste afdeling) speel. Die klub is pas in 1990 gestig, maar het al in 2008 sy eerste nasionale kampioenskap gewen. Die span deel sy tuisveld Veritas Stadion met hulle mededinger TPS. Die derby tussen Inter en TPS sorg altyd vir 'n vol stadion.
Erelys
[wysig | wysig bron]- Kampioen van Finland (1)
- 2008
- (naaswenner (1): 2011)
- Finse Beker (1)
- 2009
- Finse Liga Beker (1)
- 2008
- (naaswenner (1): 2007)