Gaan na inhoud

Liggrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#DCDCDC

Liggrys (Engels: gainsboro) ​​is 'n baie ligte kleur, 'n skakering ligter as silwer en heelwat ligter as grys.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word liggrys as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #DCDCDC
RGB-kleurmodel (220; 220; 220)
CMYK (0; 0; 0; 86)
HSV (0°; 0%; 86%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]