Marjorie Weaver
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marjorie Weaver | |
Geboorte | 2 Maart 1913 |
---|---|
Sterfte | 1 Oktober 1994 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Joel en Leigh |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marjorie Weaver (2 Maart 1913 – 1 Oktober 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Young Mr. Lincoln (1939), Michael Shayne: Private Detective (1940), Man at Large (1941), en Shadow of Suspicion (1944).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1937: The Californian
- 1938: Hold That Co-ed
- 1938: I'll Give a Million
- 1939: Young Mr. Lincoln
- 1939: Chicken Wagon Family
- 1939: The Honeymoon's Over
- 1939: The Cisco Kid and the Lady
- 1940: Michael Shayne: Private Detective
- 1940: Charlie Chan's Murder Cruise
- 1940: Murder Over New York
- 1940: Shooting High
- 1941: Man at Large
- 1941: For Beauty's Sake
- 1941: Murder Among Friends
- 1942: Just Off Broadway
- 1942: The Mad Martindales
- 1942: The Man Who Wouldn't Die
- 1944: Shadow of Suspicion
- 1944: The Great Alaskan Mystery
- 1944: Pardon My Rhythm
- 1944: You Can't Ration Love
- 1945: Fashion Model