Max Beesley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Max Beesley | |
Max Beesley by The Gentlemen-première in 2024
| |
Geboortenaam | Maxton Gig Beesley Jr. |
---|---|
Geboorte | 16 April 1971 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Max Beesley (gebore 16 April 1971) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Homeland (2011), Suits (2011), Ordinary Lies (2015), en Jamestown (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: The Match
- 2000: It Was an Accident
- 2001: Glitter
- 2001: Kill Me Later
- 2001: The Last Minute
- 2001: Hotel
- 2002: Anita & Me
- 2003: The Emperor's Wife
- 2003: Red Roses and Petrol
- 2005: Her Name Is Carla
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: Surf Potatoes
- 1996: MTV Select
- 2001: Total Access 24/7
- 2004: Bodies
- 2005: Honey We're Killing the Kids!
- 2005: Three's Outtakes
- 2006: Hotel Babylon
- 2006: Davina
- 2006: A Taste of My Life
- 2007: Talk to Me
- 2007: London Ink
- 2008: Survivors
- 2008: Gordon Ramsay: Cookalong Live
- 2011: Homeland
- 2011: Suits
- 2011: Mad Dogs
- 2015: Ordinary Lies
- 2017: Jamestown
- 2024: The Gentlemen
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Fields of Gold
- 2003: Robbie Williams Live at Knebworth
- 2003: Cold Feet: The Final Call
- 2004: The Body of Adolf Hitler
- 2004: The Body of John F Kennedy
- 2004: The Body of Marilyn Monroe
- 2005: Forty Years of Fuck
- 2006: House of Crime
- 2006: The World's Greatest Actor
- 2016: World of Sport Wrestling
Video's
[wysig | wysig bron]- 1993: Take That: The Party - Live at Wembley