Sabu Dastagir
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sabu Dastagir | |
Geboortenaam | Selar Sabu |
---|---|
Geboorte | 27 Januarie 1924 |
Sterfte | 2 Desember 1963 (op 39) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Musikant Paul Sabu en Jasmine Sabu, 'n diere-afrigter |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1937–1963 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sabu Dastagir (27 Januarie 1924 – 2 Desember 1963) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thief of Bagdad (1940), The Jungle Book (1942), Arabian Nights (1942), en Jungle Hell (1956).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1937: Elephant Boy
- 1938: The Drum
- 1940: The Thief of Bagdad
- 1942: The Jungle Book
- 1942: Arabian Nights
- 1943: White Savage
- 1944: Cobra Woman
- 1946: Tangier
- 1947: The End of the River
- 1948: Man-Eater of Kumaon
- 1949: Song of India
- 1951: Savage Drums
- 1952: Hello Elephant
- 1952: Baghdad
- 1953: Il tesoro del Bengala
- 1956: Jungle Hell
- 1956: Jaguar
- 1957: Sabu and the Magic Ring
- 1963: Rampage
- 1964: A Tiger Walks
- 2018: Around India with a Movie Camera