The Gabba-krieketveld
Voorkoms
Brisbane-krieketveld | ||
'n Kriekettoets tussen Australië en Suid-Afrika op die Gabba in November 2012
| ||
Bynaam | The Gabba | |
---|---|---|
Volle naam | The Gabba krieketveld | |
Ligging | Woolloongabba, Queensland, Australië | |
Koördinate | 27°29′9″S 153°2′17″O / 27.48583°S 153.03806°O | |
Eienaar | Queenslandregering | |
Kapasiteit | 42 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1895 | |
Huurders | ||
Australiese nasionale krieketspan, Queensland krieketspan, Brisbane Lions, Brisbane Heat |
Die Brisbane-krieketveld, algemeen bekend as The Gabba,[1][2] is 'n groot sportstadion in Brisbane, die hoofstad van Queensland, Australië. Die bynaam Gabba is afgelei van die voorstad Woolloongabba, waarin dit geleë is.
Die perseel vir die krieketveld is in 1895 uitgesit, en die eerste wedstryd is op 10 Desember 1896 gespeel, tussen Parliament en The Press.[3]
Oor die jare heen het die Gabba atletiek, Australiese voetbal, bofbal, konserte, krieket, fietsry, rugby league, rugby, sokker en perde- en windhondresies aangebied. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 ingespan. Die Brisbane-krieketveld sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
The Gabba voor sy herontwikkeling
-
Shane Warne in aksie op The Gabba
-
The Gabba tydens die As-reeks in 2006–07
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Krieketwêreldbeker 1992
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1992.
t
|
||
- Zimbabwe het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t
|
||
- Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
- Reën onderbreek die spel na 16.2 boulbeurte tydens die Indiese kolfbeurt (45/1). Indië se teiken hersien tot 236 lopies in 47 boulbeurte.
t
|
||
- Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Toe Pakistan op 74/2 in 21.3 boulbeurte was, het reën die speel vir 'n uur onderbreek en die teiken is hersien na 194 lopies in 36 boulbeurte. ('n Duckworth-Lewis-berekening volgens die reëls van 2006 sou 'n teiken van 162 lopies gestel het.)
Krieketwêreldbeker 2015
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2015.
t
|
||
- Geen loot nie
- Wedstryd om 16:42 afgelas weens swaar reën.
t
|
||
- Ierland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
t
|
||
- Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
T20I-wêreldbeker 2022
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2022.
t
|
||
- Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Afghanistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Gabba (Brisbane Cricket Ground) – Austadiums. URL besoek op 21 Maart 2018.
- ↑ (en) "Brisbane Cricket Ground". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 20 Februarie 2019.
- ↑ (en) "The Home of CricketArchive". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017. Besoek op 21 Maart 2018.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Australia v Ireland – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Sri Lanka v Afghanistan – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: England v New Zealand – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Bangladesh v Zimbabwe – The Gabba, Brisbane". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met The Gabba-krieketveld. |