Tristin Mays
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tristin Mays | |
Geboorte | 10 Junie 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, assistentregisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tristin Mays (gebore 10 Junie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, assistentregisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Wedding Ringer (2015) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), Supergirl (2015), en MacGyver (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: She Is Not My Sister
- 2015: The Wedding Ringer
- 2016: Happy Birthday
- Our Voice
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: The Vampire Diaries
- 2009: Private
- 2011: Fail
- 2015: Supergirl
- 2016: MacGyver
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Night of the Wild
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: House Party: Tonight's the Night