Uchida
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Uchida (Japannees: 内田) is 'n Japannese familienaam en kan na die volgende persone verwys:
- Atsuto Uchida, Japannese sokkerspeler
- Hifuyo Uchida, Japannese sokkerspeler
- Mitsuko Uchida (gebore in 1948), Britse pianis wat in Japan gebore is