Wes Studi
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wes Studi | |
Geboortenaam | Wesley Studi |
---|---|
Geboorte | 17 Desember 1947 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wes Studi (gebore 17 Desember 1947) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last of the Mohicans (1992), Street Fighter (1994), Heat (1995), en Mystery Men (1999).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1992: The Last of the Mohicans
- 1993: Geronimo: An American Legend
- 1994: Street Fighter
- 1994: Wolfridge
- 1995: Heat
- 1996: Lone Justice: Showdown at Plum Creek
- 1997: The Killing Jar
- 1998: Soundman
- 1998: Andrew Jackson White Elk
- 1999: Mystery Men
- 2000: Wind River
- 2001: Sze Bei
- 2005: Miracle at Sage Creek
- 2008: Three Priests
- 2008: El camino
- 2009: The Only Good Indian
- 2009: The Hunter's Moon
- 2010: Ink: A Tale of Captivity
- 2011: The Dome of Heaven
- 2017: Empire of the Heart
- 2018: The Pipeline
- 2018: Duke City
- 2019: Rolling Thunder
- The Rez
- Timberwolf
- The Earth Above
- Into the Americas
- Terra Infirma
- Into the Fire
- Candles
- From Ashes to Immortality
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1993: Ned Blessing: The Story of My Life and Times
- 2002: Skinwalkers the Navajo Mysteries
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: The Broken Chain
- 1994: Indian America: A Gift from the Past
- 2004: A Thief of Time
- 2004: A Warrior in Two Worlds
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: The Making of 'Last of the Mohicans'
- 2015: The Condemned 2
- 2018: Wet Cold Canadian Summer with Wes Studi
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wes Studi in die Internet-rolprentdatabasis
- Wes Studi op Twitter