Wilco Louw
Voorkoms
| |||||
Wilco Louw in 2017 | |||||
Volle naam | Wilco Mario Louw | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 20 Julie 1994 | ||||
Geboorteplek | Ceres Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,85 m | ||||
Massa | 125 kg | ||||
Skool | Hoër Tegnies Drostdy | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Springbokno. | 888 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2008–2014 | Westelike Provinsie | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2019 2020– |
Toulon Harlequins |
5 28 |
(0) (10) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–19 | Westelike Provinsie | 57 | (20) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–19 | Stormers | 46 | (30) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012 2014 2017– |
SA Skole Junior Bokke Suid-Afrika |
3 5 14 |
(0) (0) (0) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. |
Wilco Louw (gebore 20 Julie 1994 Ceres) is ’n rugbyspeler wat op stut vir die Stormers in Superrugby speel, asook vir die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks.
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 7 Oktober 2017 teen Nieu-Seeland in Kaapstad op die ouderdom van 23.