Zheng Jie
Voorkoms
Zheng Jie tydens die Australiese Ope in 2014 | ||
Land | Volksrepubliek China | |
---|---|---|
Woonplek | Chengdu, Sichuan[1] | |
Geboortedatum | 5 Julie 1983[1] | |
Geboorteplek | Chengdu, Sichuan[1] | |
Lengte | 1,64 m[1] | |
Begin professioneel | 16 Januarie 2003[1] | |
Afgetree | 2015 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $6 157 773 (soos op 22 Februarie 2021)[1] (110de van alle tye)[2] | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 384–266 (59,1%)[1] | |
Loopbaantitels | 4 WTA,[1] 4 ITF | |
Hoogste rang | No. 15 (18 Mei 2009)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | HE (2010) | |
Franse Ope | 4R (2004) | |
Wimbledon | HE (2008) | |
VSA-Ope | 3R (2008, 2009, 2012, 2013) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 437–213 (67,2%)[1] | |
Loopbaantitels | 15 WTA,[1] 17 ITF | |
Hoogste rang | No. 3 (10 Julie 2006) | |
Australiese Ope | W (2006) | |
Franse Ope | HE (2006) | |
Wimbledon | W (2006) | |
VSA-Ope | HE (2010, 2013) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | Bronsmedalje (2008) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | 0 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Australiese Ope | HE (2014) | |
Franse Ope | HE (2008, 2015) | |
Wimbledon | HE (2006) | |
VSA-Ope | 1R (2012) | |
Laaste opgedateer op: 22 Februarie 2021. |
Zheng Jie (Chinees: 郑洁; gebore 5 Julie 1983 in Chengdu, Sichuan) is 'n voormalige tennisspeler vanaf die Volksrepubliek China wat in 2003 professioneel tennis begin speel het.
Sy verteenwoordig China tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing, waar sy 'n bronsmedalje in die damesdubbelspel saam met Yan Zi gewen het. Sy het in 2015 uitgetree.
Grand Slam-rekord
[wysig | wysig bron]Die tabel toon Zheng se prestasies tydens elk van die Grand Slam-toernooie in damesenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA Ope |
---|---|---|---|---|
2004 | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2005 | Rondte 1 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 |
2006 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 3 | Rondte 2 |
2007 | Rondte 1 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2008 | Nie deelgeneem nie | Rondte 3 | Halfeindstryd | Rondte 3 |
2009 | Rondte 4 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 3 |
2010 | Halfeindstryd | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2011 | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2012 | Rondte 4 | Rondte 2 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2013 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2014 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 1 |
2015 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Zheng Jie.
- (en) Zheng Jie se ITF-profiel
- (en) Zheng Jie se WTA-profiel
- (en) Zheng Jie in die Internet-rolprentdatabasis