Siciliaans
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Siciliaans |
Attributief | Siciliaanse |
Partitief | Siciliaans |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Siciliaanse | Siciliaanses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːs]
- byvoeglik: predikatief: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːs], attributief: [səsiliˈjɑːnsə, səsiliˈjɑ̃ːsə], partitief: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːs]
- gesubstantiveer: [səsiliˈjɑːnsə, səsiliˈjɑ̃ːsə], meervoud: [səsiliˈjɑːns, səsiliˈjɑ̃ːsəs]
- سِسِیلِیانْسْ
- byvoeglik: predikatief: سِسِیلِیانْسْ , attributief: سِسِیلِیانْسِی , partitief: سِسِیلِیانْسْ
- gesubstantiveer: سِسِیلِیانْسِی , meervoud: سِسِیلِیانْسِسْ
- Van, betreffende die Siciliane.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Sicilië.
- Van, betreffende die Siciliaanse taal.
Vertalings: Siciliaans | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Siciliaans |
- ISO 639-2: SCN
Vertalings: Siciliaans | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Siciliaans |
Verboë | Siciliaanse (Vlaams voor klinkers en "h":) Siciliaansen |
Partitief | Siciliaans |
Verdere verbuigings: Siciliaans (verbuiging) |
- IPA:
- Siciliaans, van, betreffende die Siciliane.
- Siciliaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Sicilië.
- Siciliaans, van, betreffende die Siciliaanse taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Siciliaans o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Siciliaans | |
Datief | Siciliaans |
- Siciliaans, 'n Italoromaanse taal.