Turkmeens
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Turkmeens | Turkmeense |
- IPA: [tœrkˈmiə̯ns], attributief: [tœrkˈmiə̯nsə]
- تِورْكْمَِینْسْ , attributief: تِورْكْمَِینْسِی
- Van, betreffende die Turkmene; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkmenistan.
Vertalings: Turkmeens | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Turkmeens | — |
- IPA: [tœrkˈmiə̯ns]
- تِورْكْمَِینْسْ
- (taal) 'n Ogoesiese taal met ongeveer 6,4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Turkmenistan.
- ISO 639-1: tk
- ISO/DIS 639-3: tuk
- SIL: TCK
Vertalings: Turkmeens | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Turkmeens.