Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
-
- Samestelling van βίος (bíos; "lewe") en λόγος (lógos; "rede, leer") met die agtervoegsel -ία (-ía; abstrakte vorm)
- bio•lo•gie
- (wetenskap) Die wetenskap van lewe, gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing.
- Biologie beslaan 'n wye spektrum van akademiese vakgebiede wat dikwels as onafhanklike dissiplines beskou word; as sambreelterm is dit die vakgebied van die bestudering van lewe op verskillende skale.
- plantkunde
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor biologie.