leeg
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | leeg | leë | ||
Vergrotend | leër | |||
Oortreffend | leegste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | dolleeg |
- leeg
- Sonder inhoud; met niks daarin.
- Die swembad is leeg, tap asseblief water in.
- Sy glas loop leeg (oud en aan die einde van die lewe).
Vertalings: leeg | |||
---|---|---|---|