omgewingsbesoedeling
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
omgewingsbesoedeling | — |
- IPA: [omˈχiə̯vəŋsbəˌsudələŋ, omˈçiə̯vəŋsbəˌsudələŋ]
- اَُومْ خَِیڤِڠْسْ بِسُودِلِڠْ
- Besoedeling van die omgewing; skade wat aan die natuurlike omgewing deur die inbring van vreemde stowwe aangerig word.
- Feit is dat die Europeërs oor die algemeen veel verder gevorder is met die bekamping van omgewingsbesoedeling as Suid-Afrika.[1]
Vertalings: omgewingsbesoedeling | |||
---|---|---|---|
|
|
- ↑ Die Burger, 11 Junie 2009.