tyd
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tyd | tye |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tydjie | tydjies |
- tyd
- Gemete periode (sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, ens.)
- Die toets moet op tyd begin.
Vertalings: tyd | |||
---|---|---|---|
Tussenwerpsel |
---|
tyd |
- Uitroep van verbasing.
- O my liewe tyd!
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tyd.