Gaan na inhoud

verouderd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   verouderd     verouderde     verouderds  
ver•ou•derd
Nie meer nuut nie; oud geraak; oud gemaak; as gevolg van ouderdom in onbruik geraak.
Die verouderde motor staan stukkend langs die pad.
verouder

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands obsolete(nl)
Nederlands verouderd(nl)