1997 Super 12-seisoen
Voorkoms
1997 Super 12 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Auchland Blues (2de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 460 (gem. 6.667 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 170 Gavin Lawless (Natal Sharks) |
Meeste drieë gedruk | 16 Joe Roff (ACT Brumbies) |
Die 1997 Super 12-seisoen het in Februarie 1997 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 31 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Auckland Blues | 11 | 10 | 1 | 0 | 435 | 283 | +152 | 8 | 50 | |||
2 | ACT Brumbies | 11 | 8 | 0 | 3 | 406 | 291 | +115 | 9 | 41 | |||
3 | Wellington Hurricanes | 11 | 6 | 0 | 5 | 416 | 314 | +102 | 10 | 34 | |||
4 | Natalse Haaie | 11 | 5 | 2 | 4 | 321 | 350 | −29 | 6 | 30 | |||
5 | Gauteng Leeus | 11 | 5 | 1 | 5 | 302 | 346 | −44 | 7 | 29 | |||
6 | Canterbury Crusaders | 11 | 5 | 1 | 5 | 272 | 235 | +37 | 4 | 26 | |||
7 | Vrystaat | 11 | 5 | 0 | 6 | 301 | 327 | −26 | 5 | 25 | |||
8 | Blou Bulle | 11 | 3 | 3 | 5 | 264 | 342 | −78 | 4 | 22 | |||
9 | NSW Waratahs | 11 | 4 | 0 | 7 | 225 | 296 | −41 | 4 | 20 | |||
10 | Queensland Reds | 11 | 4 | 0 | 7 | 263 | 318 | −55 | 4 | 20 | |||
11 | Waikato Chiefs | 11 | 4 | 0 | 7 | 272 | 295 | −23 | 3 | 19 | |||
12 | Otago Highlanders | 11 | 3 | 0 | 8 | 299 | 409 | −110 | 5 | 17 | |||
Opgedateer op 26 September 2013 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 22 Februarie-2 Maart | Week 8 | 18-20 April |
Week 2 | 7-9 Maart | Week 9 | 25–27 April |
Week 3 | 14-16 Maart | Week 10 | 2-3 Mei |
Week 4 | 22 Maart | Week 11 | 9-11 Mei |
Week 5 | 28-31 Maart | Week 12 | 16–18 Mei |
Week 6 | 4-6 April | Halfeindronde | 24 Mei |
Week 7 | 11-12 April | Eindronde | 31 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 1996 Super 12 |
Super 12 1997 |
Opgevolg deur 1998 Super 12 |
Week 1
[wysig | wysig bron]28 Februarie 1997 | Wellington Hurricanes | 18 – 23 | Waikato Chiefs | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Jarrod Cunningham, Tana Umaga Doelskop: Jon Preston Strafdoele: Jon Preston (2) |
Verslag | Drieë: Eric Rush, Glen Osborne, Walter Little Doelskop: Matt Cooper Strafdoele: Matt Cooper (2) |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
1 Maart 1997 | Queensland Reds | 19 – 24 | ACT Brumbies | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Barry Lea, Tim Horan (2) Doelskoppe: John Eales (2) |
Verslag | Drieë: Adam Magro, Pat Howard, Stephen Larkham Doelskoppe: David Knox (3) Strafdoel: David Knox |
Bywoning: 15 100 Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
1 Maart 1997 | Blou Bulle | 40 – 40 | Auckland Blues | Minolta Loftus, Pretoria | |
15:15 | Drieë: Adriaan Richter (3), Henry Tromp Doelskoppe: Theo van Rensburg (4) Strafdoele: Theo van Rensburg (4) |
Verslag | Drieë: Adrian Cashmore, Brian Lima (2), Carlos Spencer (2)<Doelskoppe: Adrian Cashmore (3) Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Bywoning: 20 000 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
1 Maart 1997 | Vrystaat | 20 – 24 | Gauteng Leeus | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:15 | Drieë: André Venter, Stephen Brink Doelskoppe: MJ Smith (2) Strafdoele: MJ Smith (2) |
Verslag | Drieë: Gavin Johnson, Hannes Strydom Doelskop: Gavin Johnson Strafdoele: Johan Roux (3), Gavin Johnson |
Skeidsregter: (SA) | |
Loslootjie: Canterbury Crusaders, Natalse Haaie, NSW Waratahs, Otago Highlanders |
Week 2
[wysig | wysig bron]7 Maart 1997 | Canterbury Crusaders | 19 – 17 | Wellington Hurricanes | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drie: James Kerr Doelskop: Daryl Lilley Strafdoele: Daryl Lilley (4) |
Verslag | Drieë: Alama Ieremia, Jon Preston Doelskoppe: Jon Preston Strafdoel: Jon Preston |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
7 Maart 1997 | Vrystaat | 15 – 24 | Auckland Blues | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:15 | Strafdoele: Jannie de Beer (5) | Verslag | Drieë: Joeli Vidiri, Ofisa Tonu’u Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (4) |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
8 Maart 1997 | NSW Waratahs | 26 – 33 | Waikato Chiefs | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Matt Burke, Richard Harry Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (4) |
Verslag | Drieë: Eric Rush (2), Errol Brain Doelskoppe: Matt Cooper (3) Strafdoele: Matt Cooper (4) |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
8 Maart 1997 | Natalse Haaie | 75 – 43 | Otago Highlanders | Absa-stadion, Durban | |
15:15 | Drieë: Gavin Lawless (4), Henry Honiball, Jeremy Thomson, John Allan, Joos Joubert (2) Doelskoppe: Gavin Lawless (9) Strafdoele: Gavin Lawless (4) |
Verslag | Drieë: Jeff Wilson, Kees Meeuws, Lio Falaniko, Manasa Bari, Romi Ropati, Tony Brown Doelskoppe: Tony Brown (5) Strafdoel: Tony Brown |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
8 Maart 1997 | Blou Bulle | 14 – 3 | Queensland Reds | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:15 | Drieë: Joost van der Westhuizen (2) Doelskoppe: Theo van Rensburg (2) |
Verslag | Strafdoel: John Eales | Bywoning: 15 000 Skeidsregter: Ian Rogers (SA) | |
9 Maart 1997 | Gauteng Leeus | 44 – 36 | ACT Brumbies | Ellispark, Johannesburg | |
15:15 | Drieë: Hennie le Roux, Ian MacDonald, Japie Mulder, Joe Gillingham, Johan Roux Doelskoppe: Gavin Johnson (5) Strafdoele: Gavin Johnson (3) |
Verslag | Drieë: George Gregan, Joe Roff, Pat Howard, Stephen Larkham (2) Doelskoppe: David Knox (4) Strafdoel: David Knox |
Bywoning: 12 000 | |
Week 3
[wysig | wysig bron]14 Maart 1997 | NSW Waratahs | 25 – 8 | Canterbury Crusaders | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:00 | Drieë: DAniel Manu Strafdoele: Matt Burke (5) |
Verslag | Drie: Daryl Lilley Strafdoel: Daryl Lilley |
Bywoning: 22 000 | |
14 Maart 1997 | Gauteng Leeus | 47 – 29 | Otago Highlanders | Ellispark, Johannesburg | |
19:00 | Drieë: André Vos, Gavin Johnson (2), Jannie van der Walt, Kobus Wiese Doelskoppe: Gavin Johnson (5) Strafdoele: Gavin Johnson (4) |
Verslag | Drieë: Jeff Wilson, Manassa Bari, Romi Ropati, Taine Randell Doelskoppe: Tony Brown (3) Strafdoel: Tony Brown |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
15 Maart 1997 | Waikato Chiefs | 16 – 26 | Auckland Blues | North Harbour-stadion, North Shore City | |
19:35 | Drie: Scott McLeod Doelskop: Bruce Reihana Strafdoele: Bruce Reihana (2), Matt Cooper |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Joeli Vidiri, Zinzan Brooke Doelskop: Carlos Spencer Strafdoele: Carlos Spencer Skepdoel: Carlos Spencer |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
15 Maart 1997 | Vrystaat | 35 – 24 | Queensland Reds | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:00 | Drieë: Charl van Rensburg, Jan-Harm van Wyk, Werner Swanepoel Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer (5) Skepdoel: Jannie de Beer |
Verslag | Drieë: Dan Crowley, Jason Little, Shane Drahm Doelskoppe: John Eales (3) Skepdoel: Shane Drahm |
Skeidsregter: Carl Spannenberg (SA) | |
16 Maart 1997 | Wellington Hurricanes | 64 – 32 | Blou Bulle | Rugby Park, Nieu-Plymouth | |
14:35 | Drieë: Finau Maka, Mark Allen, Martin Leslie (2), Norm Hewitt, Tana Umaga (3) Doelskoppe: Jon Preston (5), Jarrod Cunningham Strafdoele: Jon Preston (4) |
Verslag | Drieë: Strafdrie, FA Meiring, Johan Otto, Schutte Bekker Doelskoppe: Theo van Rensburg (2) Strafdoele: Theo van Rensburg (2) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
16 Maart 1997 | Natalse Haaie | 35 – 26 | ACT Brumbies | Absa-stadion, Durban | |
15:15 | Drieë: Joos Joubert (3), Walter Minnaar Doelskoppe: Gavin Lawless (3) Strafdoele: Gavin Lawless (3) |
Verslag | Drieë: Joe Roff, John Langford, Marco Caputo, Stephen Larkham Doelskoppe: Joe Roff (3) |
Skeidsregter: Johann Meuwesen (SA) | |
Week 4
[wysig | wysig bron]22 Maart 1997 | Otago Highlanders | 27 – 7 | Blou Bulle | Carisbrook, Dunedin | |
14:35 | Drieë: Jeff Wilson, Pailate Fili Doelskop: Simon Culhane Strafdoele: Simon Culhane (5) |
Verslag | Drie: Ruben Kruger Doelskop: Dirkie Nortjé |
Bywoning: 12 000 Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
22 Maart 1997 | Waikato Chiefs | 31 – 16 | Queensland Reds | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Bruce Reihana, Dion Matthews, Matt Cooper Doelskoppe: Matt Cooper (2) Strafdoele: Matt Cooper (4) |
Verslag | Drie: Ben Tune Doelskop: John Eales Strafdoele: John Eales (3) |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
22 Maart 1997 | ACT Brumbies | 49 – 29 | Canterbury Crusaders | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: George Gregan, Ipolito Fenukitau (3), John Langford, Mitch Hardy Doelskoppe: David Knox (2) Strafdoele: David Knox (4) Skepdoel: David Knox |
Verslag | Drieë: James Kerr, Paula Bale, Scott Robertson, Tabai Matson (2) Doelskoppe: Leon MacDonald (2) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
22 Maart 1997 | Vrystaat | 45 – 40 | Natalse Haaie | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:15 | Drieë: Chris Badenhorst, Jaco Coetzee, Wybrand Els Doelskoppe: Jannie de Beer (2), MJ Smith Strafdoele: MJ Smith (7), Hendrik Kruger |
Verslag | Drieë: Dirkie Strydom, Gary Teichmann, John Allan, Ollie le Roux, Wayne Fyvie Doelskoppe: Gavin Lawless (3) Strafdoele: Gavin Lawless (3) |
Skeidsregter: Andy Turner (SA) | |
22 Maart 1997 | Gauteng Leeus | 36 – 27 | NSW Waratahs | Ellispark, Johannesburg | |
15:15 | Drieë: Gavin Johnson, Johan Roux, Kobus Wiese Doelskoppe: Gavin Johnson (3) Strafdoele: Gavin Johnson (5) |
Verslag | Drieë: Alistair Murdoch, Fili Finau, Stuart Pinkerton Doelskoppe: Matt Burke (3) Strafdoele: Matt Burke (2) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Loslootjie: Auckland Blues, Wellington Hurricanes |
Week 5
[wysig | wysig bron]- Sondag 30 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
- Paasnaweek
28 Maart 1997 | ACT Brumbies | 38 – 19 | Blou Bulle | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Joe Roff (3), Mitch Hardy, Troy Coker Doelskoppe: David Knox (2) Strafdoele: David Knox (3) |
Verslag | Drieë: Jacques Olivier, Jannie Brooks, Kosie Jansen van Vuuren Doelskoppe: Theo van Rensburg |
Bywoning: 12 032 Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
28 Maart 1997 | Gauteng Leeus | 35 – 37 | Wellington Hurricanes | Ellispark, Johannesburg | |
15:15 | Drieë: Dawie du Toit, Japie Mulder, Joe Gillingham, Piet Krause Doelskoppe: Gavin Johnson (3) Strafdoele: Gavin Johnson (3) |
Verslag | Drieë: Christian Cullen (2), Jason O’Halloran Doelskoppe: Jon Preston (2) Strafdoele: Jon Preston (6) |
Bywoning: 20 000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
29 Maart 1997 | Canterbury Crusaders | 24 – 15 | Waikato Chiefs | Alpine Energy-stadion, Timaru | |
19:35 | Drieë: Daryl Gibson, Kevin Nepia Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Verslag | Drieë: Paul Mitchell, Rhys Duggan Doelskop: Matt Cooper Strafdoel: Matt Cooper |
Skeidsregter: Glenn Wahlstromm (NS) | |
29 Maart 1997 | Natalse Haaie | 28 – 23 | NSW Waratahs | Kings Park, Durban | |
19:00 | Drie: Kevin Putt Doelskop: Gavin Lawless Strafdoele: Gavin Lawless (7) |
Verslag | Drieë: David Campese, Richard Tombs Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (3) |
Bywoning: 39 300 Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
30 Maart 1997 | Otago Highlanders | 18 – 49 | Vrystaat | Rugby Park-stadion, Invercargill | |
14:35 | Strafdoele: Simon Culhane (6) | Verslag | Drieë: Chris Badenhorst (2), Naka Drotské (2), Os du Randt, Rassie Erasmus, Wybrand Els Doelskoppe: Jannie de Beer (7) |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
31 Maart 1997 | Auckland Blues | 49 – 26 | Queensland Reds | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Andrew Blowers (2), Brian Lima (2), Carlos Spencer, Joeli Vidiri Doelskoppe: Adrian Cashmore (4), Carlos Spencer Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Verslag | Drieë: Jason Little, Matthew Pini Doelskoppe: John Eales (2) Strafdoele: John Eales (4) |
Bywoning: 33 000 Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
Week 6
[wysig | wysig bron]4 April 1997 | Auckland Blues | 29 – 28 | Canterbury Crusaders | DB Draught-stadion, Pukekohe | |
19:35 | Drieë: Joeli Vidiri, Robin Brooke Doelskoppe: Adrian Cashmore (2) Strafdoele: Adrian Cashmore (5) |
Verslag | Drieë: Daryl Gibson, Daryl Lilley, Kevin Nepia Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
4 April 1997 | ACT Brumbies | 50 – 23 | Vrystaat | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Brett Robinson, James Holbeck, Joe Roff (2), Mitch Hardy, Stephen Larkham Doelskoppe: David Knox (4) Strafdoele: David Knox (4) |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Naka Drotské, Stephen Brink Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer (2) |
Bywoning: 14 196 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
5 April 1997 | Queensland Reds | 37 – 24 | Otago Highlanders | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Ben Tune, Elton Flatley, Jason Little, Matt Cockbain Doelskoppe: John Eales (4) Strafdoele: John Eales (3) |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Jeff Wilson, Matt Carrington Doelskoppe: Simon Culhane (3) Strafdoel: Simon Culhane |
Bywoning: 15 000 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
5 April 1997 | Natalse Haaie | 29 – 24 | Wellington Hurricanes | Absa-stadion, Durban | |
15:15 | Drieë: Strafdrie, Geoff Appleford Doelskoppe: Gavin Lawless (2) Strafdoele: Gavin Lawless (5) |
Verslag | Drieë: Norm Hewitt, Stephen Bachop, Tana Umaga Doelskoppe: Jon Preston (3) Strafdoel: Jon Preston |
Bywoning: 40 303 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
6 April 1997 | NSW Waratahs | 43 – 29 | Northern Bulls | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Fili Finau, Graeme Bond, Matt Burke (3) Doelskoppe: Matt Burke (3) Strafdoele: Matt Burke (4) |
Verslag | Drieë: André Snyman (2), Graeme Bouwer, Henry Tromp, Kosie Alberts Doelskoppe: Graeme Bouwer, Kosie Alberts |
Bywoning: 26 245 Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
Loslootjie: Gauteng Leeus, Waikato Chiefs |
Week 7
[wysig | wysig bron]11 April 1997 | Waikato Chiefs | 15 – 33 | Natalse Haaie | Waikatostadion, Hamilton | |
14:35 | Drieë: Glen Osborne, Glenn Taylor Doelskop: Blair Feeney Strafdoel: Blair Feeney |
Verslag | Drieë: Adrian Garvey (2), Cabous van der Westhuizen Doelskoppe: Gavin Lawless (3) Strafdoele: Gavin Lawless (4) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
12 April 1997 | Auckland Blues | 41 – 29 | ACT Brumbies | Edenpark, Auckland | |
18:35 | Drieë: Adrian Cashmore, Brian Lima, Eroni Clarke (2), Lee Stensness, Siuleo Lafaiali’i Doelskoppe: Adrian Cashmore (3), Carlos Spencer Strafdoel: Adrian Cashmore |
Verslag | Drieë: James Holbeck, Joe Roff, Stephen Larkham, Troy Coker Doelskoppe: David Knox, Joe Roff, Stephen Larkham Strafdoel: David Knox |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
12 April 1997 | Otago Highlanders | 37 – 29 | Canterbury Crusaders | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Anton Oliver, Manassa Bari (2) Doelskoppe: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown (5) Skepdoel: Tony Brown |
Verslag | Drieë: Daryl Lilley, Leon MacDonald Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (5) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
12 April 1997 | NSW Waratahs | 36 – 11 | Vrystaat | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Alistair Murdoch, David Campese, Michael Brial, Richard Tombs, Sam Payne Doelskoppe: Matt Burke (4) Strafdoel: Matt Burke |
Verslag | Drie: Stephen Brink Strafdoele: MJ Smith (2) |
Skeidsregter: Mick Keogh (AUS) | |
12 April 1997 | Queensland Reds | 29 – 47 | Wellington Hurricanes | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Tim Horan, Willie Carne Doelskoppe: John Eales (2) Strafdoele: John Eales (5) |
Verslag | Drieë: Alex Telea (2), Jason O’Halloran, Jon Preston, Stephen Bachop, Tana Umaga Doelskoppe: Jon Preston (4) Strafdoele: Jon Preston (3) |
Bywoning: 15 196 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
12 April 1997 | Gauteng Leeus | 16 – 16 | Blou Bulle | Ballymorestadion, Brisbane | |
15:00 | Drie: Hennie le Roux Doelskop: Johan Roux Strafdoele: Johan Joux (2), Gavin Johnson |
Verslag | Drieë: Graeme Bouwer, Jacques Olivier Strafdoele: Casper Steyn, Graeme Bouwer |
Bywoning: 34 370 Skeidsregter: Johann Meuwesen (SA) | |
Week 8
[wysig | wysig bron]18 April 1997 | Otago Highlanders | 9 – 15 | ACT Brumbies | Rugby Park-stadion, Invercargill | |
19:35 | Strafdoele: Tony Brown (3) | Verslag | Drieë: George Gregan, Owen Finegan Doelskop: David Knox Strafdoel: David Knox |
Skeidsregter: Glenn Wahlstromm (NS) | |
19 April 1997 | Auckland Blues | 63 – 22 | Gauteng Leeus | Edenpark, Auckland | |
14:35 | Drieë: Carlos Spencer, Dylan Mika, Jeremy Stanley, Joeli Vidiri, Michael Jones, Ofisa Tonu’u (2), Siuleo Lafaiali’i, Zinzan Brooke (2) Doelskoppe: Carlos Spencer (5) Strafdoel: Carlos Spencer |
Verslag | Drieë: Japie Mulder, Johan Roux, Warren Brosnihan Doelskoppe: Johan Roux (2) Strafdoel: Johan Roux |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
19 April 1997 | Canterbury Crusaders | 26 – 26 | Natalse Haaie | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Strafdrie, Mark Mayerhofler Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Verslag | Drieë: Henry Honiball, Mark Andrews, Pieter Muller, Wickus van Heerden Doelskoppe: Henry Honiball (3) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
19 April 1997 | NSW Waratahs | 16 – 26 | Queensland Reds | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drie: Strafdrie Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (3) |
Verslag | Drieë: Ben Tune, Damien Smith, Mark COnnors Doelskop: John Eales Strafdoele: John Eales (3) |
Bywoning: 15 196 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
19 April 1997 | Blou Bulle | 34 – 27 | Waikato Chiefs | Minolta Loftus, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Graeme Bouwer, Jacques Olivier (2), Nicky van der Walt Doelskoppe: Casper Steyn (4) Strafdoele: Casper Steyn (2) |
Verslag | Drieë: Dean Anglesey, Glen Osborne Doelskop: Matt Cooper Strafdoele: Matt Cooper (5) |
Skeidsregter: Ian Rogers (SA) | |
20 April 1997 | Wellington Hurricanes | 59 – 30 | Vrystaat | Westpacstadion, Wellington | |
14:35 | Drieë: Strafdrie, Christian Cullen (3), Jason O’Halloran, Mark Cooksley, Martin Leslie, Tana Umaga Doelskoppe: Jon Preston (4), Jarrod Cunningham Strafdoele: Jon Preston (3) |
Verslag | Drieë: Charl van Rensburg, Os du Randt, Stephen Brink Doelskoppe: Jannie de Beer (3) Strafdoele: Jannie de Beer (3) |
Bywoning: 25 000 Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
Week 9
[wysig | wysig bron]25 April 1997 | Canterbury Crusaders | 23 – 0 | Gauteng Leeus | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Afato So’oalo, Andrew Mehrtens, Todd Blackadder Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Verslag | Skeidsregter: Glenn Wahlstromm (NS) | ||
26 April 1997 | Wellington Hurricanes | 60 – 34 | Otago Highlanders | Westpacstadion, Wellington | |
14:35 | Drieë: Alex Telea (2), Christian Cullen, Filo Tiatia, Jason O’Halloran (2), Tana Umaga (3) Doelskoppe: Christian Cullen (6) Strafdoel: Christian Cullen |
Verslag | Drieë: Ace Tiatia, Brett McCormack, Josh Kronfeld, Kupu Vanisi, Matt Carrington Doelskoppe: Tony Brown (3) Strafdoel: Tony Brown |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
26 April 1997 | ACT Brumbies | 59 – 9 | NSW Waratahs | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: David Knox, George Gregan, Joe Roff (3), Mitch Hardy (2), Patricio Noriega Doelskoppe: David Knox (5) Strafdoele: David Knox (2) |
Verslag | Strafdoele: Matt Burke (3) | Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
26 April 1997 | Vrystaat | 27 – 13 | Waikato Chiefs | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:15 | Drieë: Hendrik Kruger, Jan-Harm van Wyk, Rassie Erasmus, Wybrand Els Doelskoppe: MJ Smith (2) Strafdoel: MJ Smith |
Verslag | Drie: Michael Collins Doelskop: Matt Cooper Strafdoele: Matt Cooper (2) |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
27 April 1997 | Auckland Blues | 39 – 17 | Natalse Haaie | Edenpark, Auckland | |
14:35 | Drieë: Strafdrie, Carlos Spencer, Joeli Vidiri, Ofisa Tonu’u, Sean Fitzpatrick Doelskoppe: Carlos Spencer (4) Strafdoele: Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drieë: John Slade, Kevin Putt Doelskoppe: Gavin Lawless (2) Strafdoel: Gavin Lawless |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
Loslootjie: Blou Bulle, Queensland Reds |
Week 10
[wysig | wysig bron]2 Mei 1997 | Wellington Hurricanes | 19 – 3 | NSW Waratahs | McLeanpark, Napier | |
19:35 | Drieë: Christian Cullen, Jason O’Halloran, Martin Leslie Doelskoppe: Christian Cullen (2) |
Verslag | Strafdoel: Matt Burke | Skeidsregter: Glenn Wahlstrom (NS) | |
3 Mei 1997 | Otago Highlanders | 28 – 45 | Auckland Blues | Carisbrook, Dunedin | |
14:35 | Drieë: Anton Oliver, Josh Kronfeld, Romi Ropati, Taine Randell Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown, Brendan Laney |
Verslag | Drieë: Jeremy Stanley (2), Joeli Vidiri, Lee Stensness, Ofisa Tonu’u, Robin Brooke (2) Doelskoppe: Carlos Spencer (4), Adrian Cashmore |
Bywoning: 11 500 Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
3 Mei 1997 | Waikato Chiefs | 47 – 9 | Gauteng Leeus | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Strafdrie, Caleb Ralph (2), Den Muir, Scott McLeod Doelskoppe: Matt Cooper (5) Strafdoele: Matt Cooper (4) |
Verslag | Strafdoele: Gavin Johnson (3) | Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
3 Mei 1997 | Queensland Reds | 40 – 3 | Natalse Haaie | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Strafdrie, Ben Tune, David Wilson, Glenn Panoho, Jason Little, John Eales Doelskoppe: John Eales (5) |
Verslag | Strafdoel: Gavin Lawless | Bywoning: 14 826 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
3 Mei 1997 | Northern Bulls | 23 – 22 | Canterbury Crusaders | Minolta Loftus, Pretoria | |
15:15 | Drieë: Boeta Wessels, Johan Schutte Doelskoppe: Casper Steyn (2) Strafdoele: Casper Steyn (3) |
Verslag | Drieë: Afato So’oalo (2), Steve Surridge Doelskoppe: Daryl Lilley (2) Strafdoel: Andrew Mehrtens |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
Loslootjie: ACT Brumbies, Vrystaat |
Week 11
[wysig | wysig bron]9 Mei 1997 | Otago Highlanders | 16 – 27 | NSW Waratahs | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drie: Lio Falaniko Doelskop: Simon Culhane Strafdoele: Simon Culhane (3) |
Verslag | Drieë: Alistair Murduch, Jason Madz, Michael Brial Doelskoppe: Matt Burke (3) Strafdoele: Matt Burke (2) |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
9 Mei 1997 | ACT Brumbies | 48 – 34 | Waikato Chiefs | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: George Gregan, Joe Roff (2), Mitch Hardy, Owen Finegan, Stephen Larkham, Troy Coker Doelskoppe: David Knox (5) Strafdoel: David Knox |
Verslag | Drieë: Aaron Hopa, Eric Rush (3) Doelskoppe: Ian Foster (4) Strafdoele: Ian Foster (2) |
Bywoning: 13 743 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
10 Mei 1997 | Auckland Blues | 45 – 42 | Wellington Hurricanes | Edenpark, Auckland | |
14:35 | Drieë: Carlos Spencer, Craig Dowd, Joeli Vidiri, Michael Jones (2), Zinzan Brooke Doelskoppe: Adrian Cashmore (3) Strafdoele: Carlos Spencer (2), Adrian Cashmore |
Verslag | Drieë: Finau Maka, Jarrod Cunningham, Mark Allen, Tana Umaga (2) Doelskoppe: Jon Preston (4) Strafdoele: Jon Preston (3) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
10 Mei 1997 | Queensland Reds | 40 – 27 | Gauteng Leeus | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Damien Smith, Daniel Herbert, Jason Little, Scott Webster, Tim Horan Doelskoppe: John Eales (3) Strafdoele: John Eales (3) |
Verslag | Drieë: Chris Rossouw, Jopie Adlam, Warren Brosnihan Doelskoppe: Edrich Lubbe, Dawie du Toit Strafdoel: Edrich Lubbe |
Bywoning: 13 846 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
10 Mei 1997 | Vrystaat | 11 – 16 | Canterbury Crusaders | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:15 | Drie: Werner Swanepoel Strafdoele: MJ Smith (2) |
Verslag | Drie: Daryl Lilley Doelskop: Daryl Lilley Strafdoele: Daryl Lilley (3) |
Skeidsregter: Ian Rogers (SA) | |
11 Mei 1997 | Natalse Haaie | 27 – 27 | Blou Bulle | Absa-stadion, Durban | |
15:15 | Drieë: Adrian Garvey, Gavin Lawless (2), John Allan Doelskoppe: Gavin Lawless (2) Strafdoel: Gavin Lawless |
Verslag | Drieë: André Snyman, Boeta Wessels, Johan Schutte Doelskoppe Casper Steyn (3) Strafdoele: Casper Steyn (2) |
Bywoning: 36 270 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Week 12
[wysig | wysig bron]16 Mei 1997 | Waikato Chiefs | 18 – 34 | Otago Highlanders | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Caleb Ralph, Glenn Taylor Doelskop: Blair Feeney Strafdoele: Ian Foster (2) |
Verslag | Drieë: Doug Howlett (3) Doelskoppe: Simon Culhane (2) Strafdoele: Simon Culhane (4), Tony Brown |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
16 Mei 1997 | Blou Bulle | 23 – 35 | Vrystaat | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:15 | Drieë: Kobus Engelbrecht, Matthys Becker, Nicky van der Walt Doelskop: Casper Steyn Strafdoele: Casper Steyn (2) |
Verslag | Drieë: André Venter, Brendan Venter, Chris Badenhorst (2), Helgard Müller Doelskoppe: Jannie de Beer (5) |
Bywoning: 35 000 Skeidsregter: Johann Meuwesen (SA) | |
17 Mei 1997 | Canterbury Crusaders | 48 – 3 | Queensland Reds | Jade-stadion, Christchurch | |
14:35 | Drieë: Daryl Gibson, Justin Marshall, Mark Hammett, Mark Mayerhofler (2), Scott Robertson Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2), Daryl Lilley Strafdoele: Andrew Mehrtens Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Verslag | Strafdoel: John Eales | Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
17 Mei 1997 | NSW Waratahs | 20 – 34 | Auckland Blues | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Alistair Murdoch (2) Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (2) |
Verslag | Drieë: Brian Lima (2), Dylan Mika, Zinzan Brooke Doelskoppe: Adrian Cashmore (4) Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Bywoning: 30 793 Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
17 Mei 1997 | Gauteng Leeus | 42 – 8 | Natalse Haaie | Ellispark, Johannesburg | |
19:15 | Drieë: Dawie du Toit (2), Jannie van der Walt, Joe Gillingham, Jopie Adlam Doelskoppe: Edrich Lubbe (4) Strafdoele: Edrich Lubbe (3) |
Verslag | Drie: Cabous van der Westhuizen Strafdoel: Gavin Lawless |
Bywoning: 36 260 Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
18 Mei 1997 | Wellington Hurricanes | 29 – 35 | ACT Brumbies | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Christian Cullen (2), Filo Tiatia Doelskop: Jon Preston Strafdoele: Jon Preston (4) |
Verslag | Drieë: George Gregan, Joe Roff, Mitch Hardy (2), Troy Coker Doelskoppe: David Knox Strafdoele: David Knox |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
24 Mei 1997 – Edenpark, Auckland | ||||||
Auckland Blues | 55 | |||||
Natalse Haaie | 36 | 31 Mei 1997 – Edenpark, Auckland | ||||
Auckland Blues | 23 | |||||
24 Mei 1997 – Brucestadion, Canberra | ACT Brumbies | 7 | ||||
ACT Brumbies | 33 | |||||
Wellington Hurricanes | 20 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]24 Mei 1997 | Auckland Blues | 55 – 36 | Natalse Haaie | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Adrian Cashmore, Carlos Spencer, Eroni Clarke (2), Joeli Vidiri (2), Mark Carter, Zinzan Brooke Doelskoppe: Adrian Cashmore (6) Strafdoel: Adrian Cashmore |
Verslag | Drieë: Errol Stewart, Henry Honiball, Joos Joubert (2), Lawrence Payne Doelskoppe: Henry Honiball (3) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
24 Mei 1997 | ACT Brumbies | 33 – 20 | Wellington Hurricanes | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: George Gregan, James Holbeck (2), Joe Roff, Mitch Hardy Doelskop: David Knox Strafdoele: David Knox (2) |
Verslag | Drieë: Christian Cullen (2) Doelskoppe: Jon Preston (2) Strafdoele: Jon Preston (2) |
Bywoning: 23 731 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Eindronde
[wysig | wysig bron]31 Mei 1997 | Auckland Blues | 23 – 7 | ACT Brumbies | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Craig Down, Michael Jones Doelskoppe: Adrian Cashmore (2) Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Verslag | Drie: Joe Roff Doelskop: David Knox |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|