2032
Voorkoms
2032 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2027 | 2028 | 2029 | 2030 | 2031 | ◄ 2032 ► | 2033 | 2034 | 2035 | 2036 | 2037 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2032 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 2032 sal 'n skrikkeljaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag sal begin. Dis sal die 32ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. In teenstelling met gewone jare sal die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie hê.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Laaste jaar waarin Nederlandse gulden-geldnote vir Euro's gewissel kan word. Een Euro is gelyk aan 2,20371 gulden.
- 6 Mei – Hemelvaartsdag.
- 23 Julie – Die Olimpiese Somerspele 2032 begin in Brisbane, Australië.
- 8 Augustus – Afsluiting van die Olimpiese Somerspele 2032.
- 24 Augustus–5 September – Die Paralimpiese Somerspele 2032 sal gehou word.
- 13 November – Oorgang van Mercurius.