771
Voorkoms
771 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 766 | 767 | 768 | 769 | 770 | ◄ 771 ► | 772 | 773 | 774 | 775 | 776 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:771 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 771 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- April -- Koning Karloman gee die uitoefening van die regering van sy koninkryk af, deels aan sy broer Karel, waarskynlik omdat hy ernstig siek is.[1]
- Desember -- Ná sy broer Karloman se dood word Karel die enigste koning van die Franke.[2]
- Karloman se weduwee Gerberga vlug na die hof van Desiderius met haar twee seuns, albei minderjarig, en 'n aantal van Karloman se ondersteuners, soos hertog Autchar. Dit bring 'n einde aan Karel se alliansie met sy skoonpa Desiderius. Karel verwerp sy dogter en trou met 'n Swabiese adellike vrou, Hildegard.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 14 Januarie – Konstantyn VI, keiser van die Bisantynse Ryk († Circa 805).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 4 Desember – Karloman, koning van die Franke.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.
- ↑ Charlemagne: The Life and Times of an Early Medieval Emperor Tehmina Bhote The Rosen Publishing Group, 2005, ISBN 1-4042-0161-0, ISBN 978-1-4042-0161-3